Ettie bierman biography of mahatma
The Story of My Life - Mahatma Gandhi.
Ettie Bierman
Henrietta (Ettie) Bierman (1941 - 2020) was ’n Suid-Afrikaanseskrywer.
Ettie bierman biography of mahatma
Sy is op 22 Januarie 1941 in Johannesburg gebore. Verskeie van haar boeke verskyn aanvanklik as vervolgverhale in tydskrifte en sy skryf benewens talle ontspanningsverhale ook jeugverhale en kortverhale, terwyl sy ook 'n aantal werke in Afrikaans vertaal.
Ettie is op 2 September 2020 in Ramsgate oorlede.
Lewe en werk
[wysig | wysig bron]Haar skoolopleiding kry sy aan Malvern Laerskool en sy matrikuleer dan aan Kensington Hoërskool in Johannesburg. Sy studeer vir drie jaar verder in Spraak en Drama aan die Pretoria Onderwyskollege.
Ettie bierman biography of mahatma gandhi
Hierna hou sy vir twee jaar skool en word dan vir vyf jaar lank 'n internasionale lugwaardin by die Suid-Afrikaanse Lugdiens. In hierdie tyd deurreis sy Europa, Australië, Amerika, Kanada en die Ooste en raak veral verlief op Lissabon en sy mense.
Op een van die vlugte tussen Londen en Las Palmas reis Jannie Wiehman as passasier en hulle trou 'n paar maande later